Teheran Provinsie

Topografiese kaart van Teheran Provinsie

Teheran Provinsie (Persies: استان تهران‎ Ostān-e Tehrān) is een van die 31 provinsies van Iran. Dit beslaan 'n oppervlak van 18 814 vk. kilometer (7,264 vk myl) en is aan die noordekant van die sentrale plato van Iran geleë.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search